Successfully reported

Hemel N Aarde Stud

Deluxe Dubbel- of 2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed wat op versoek as 2 enkelbeddens opgemaak kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi, 'n TV en lessenaar is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Elke Deluxe-kamer het sy eie houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Deluxe-koningingroottekamer
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi, 'n TV en lessenaar is ook beskikbaar. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kamer het ook 'n stoep met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Elke Deluxe-kamer het sy eie houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe insluit.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Casey Tibbs Bungalow
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-slaaparea, sitarea en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Die privaat dek het 'n gasbraai, privaat houtvuurwarmbad en 'n losstaande bad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Jay Peg Bungalow
Vanaf
Vanaf R 2 750
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die bungalow bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea, -sitarea en -kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n kaggel. Die privaat dek buite het gasbraaigeriewe, 'n privaat houtvuurwarmbad en 'n buitstort.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Camden Park Bungalow
Vanaf
Vanaf R 2 950
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie oopplan-bungalow het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n losstaande bad. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, broodrooster, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het 'n kaggel en 2 houtdekke met meubels, gasbraai en 'n privaat houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kaggel
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asseblief daarop dat 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om by die gasheer navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the R320, Farm 21, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5b322a82aa24e8f4b4c41e0d8cd36826fe72be01857eb102b15f9a5afa69631df5a5623456774562cc58920ad526ceb9bb20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Off the R320 Farm 21 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.350693026961 19.259338766812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang