Successfully reported

Hemelstoep

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Adri B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Baie netjies en vriendelike host en mooi see uitsig. Baie lekker. Altyd netjies en skoon en die seeview is altyd die moeite werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Hemelstoep
Hi Adri, So bly julle het die kuiertjie geniet.

Anien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantastiese tyd! Dit was 'n wonderlike ervaring en Hemelstoep het 'n pragtige uitsig oor die see. Dis ook naby die rotse en jy kan lekker gaan stap. Baie gawe gasvrou en gasheer wat ons vertel het van al die mooi plekke rondom Yzerfontein.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyn M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties en baie lekker. Ons het heerlik gekuier. Die verblyf was fantasties en baie veilig. Die uitsig van die balkon is uitstekend. Die uil is uniek en deel van die verblyf, baie oulik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Hemelstoep
Hi Evelyn So bly julle het die kuier geniet!

Ellie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2025

Hemelstoep kuier. Hemelstoep het alles gehad wat nodig was vir ons drie nagte se verblyf en 'n heerlike tuiskoms na 'n lang dag se verkenning van die omgewing tydens blommetyd. Die kamers was pragtig ingerig en die verwelkomingssjokoladetjie het lekker afgegaan. Die uitsig na die see vanaf die stoep kon heerlik benut word tydens ontbyt en wanneer die weer dit toegelaat het. Ons het heerlik gebly en sal weer daar bly as ons ons in Yzerfontein bevind. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Yzerfontein
Hemelstoep
Hi Ellie. So bly julle het die kuier geniet!

Koos E
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2024

5 ster. Baie dankie aan die ontvangs en die sjokolades op die bed. Daai ekstra dra by tot 'n genotvolle verblyf. Sou langer wou bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Hemelstoep
Hi Jacobus So bly julle het die kuier geniet!

Nadine S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Lovely, clean apartment. Our stay was comfortable and we had great views. Our host was lovely and we had a lovely night there. Everything was very clean and we enjoyed our time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yzerfontein
Hemelstoep
Hi Nadine So glad you enjoyed your stay!

Deon B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

We were very comfortable and just loved the friendliness of the hosts! The stay was wonderful, such lovely hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pote V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Baie goed toegeruste, baie netjies en skoon, eenhede. Ons twee dae verblyf by Hemelstoep was uiters bevredigend. Die wooneenhede is gerieflik, baie netjies en skoon. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Heerlik. Heerlike wegbreek, pragtige plekkie en wonderlike diens.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christina L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Absolutely stunning. The owner is such a lovely lady. I would love to be friends with her.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 055
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc637f35b2f87a053e4e010eb17f46b6596ce07a46c656edc6cd1eb0faa86f0a846b50666dbfff897a6d449ca1f4824b111a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 11 Jeffs Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.366369280206 18.168652033135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang