Successfully reported
+22

Hemelstoep

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 055 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hemelstoep bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Hemelstoep is in Yzerfontein en is ideaal vir paartjies.

Hemelstoep bied 'n uitsig oor die omliggende fynbos en die Atlantiese Oseaan in die verte. Dit het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en braaigeriewe. Die woonstel het WiFi en 'n TV. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.

Hemelstoep Woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en 'n buitebraai in.

Daar is 'n swembad op die perseel. Veiligheidsnette vir kinders is op versoek beskikbaar. Gaste kan op die sonstoele met 'n boek ontspan en plaaslike wyn geniet terwyl hulle braai en 'n Weskussonsondergang geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Adri B
5.0
Baie netjies en vriendelike host en mooi see uitsig. Baie lekker. Altyd netjies en skoon en die seeview is altyd die moeite werd.
Aug 2025
Anien E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese tyd! Dit was 'n wonderlike ervaring en Hemelstoep het 'n pragtige uitsig oor die see. Dis ook naby die rotse en jy kan lekker gaan stap. B...
Sien meer
Aug 2024
Evelyn M
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties en baie lekker. Ons het heerlik gekuier. Die verblyf was fantasties en baie veilig. Die uitsig van die balkon is uitstekend. Die uil is uni...
Sien meer
Jul 2024
Koos E
Saam met vriende
5.0
5 ster. Baie dankie aan die ontvangs en die sjokolades op die bed. Daai ekstra dra by tot 'n genotvolle verblyf. Sou langer wou bly.
Apr 2024
Nadine S
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely, clean apartment. Our stay was comfortable and we had great views. Our host was lovely and we had a lovely night there. Everythi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Yzerfontein Geverifieer

Eiendomme 48

Resensies 376

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hemelstoep het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 055
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 055
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc637f35b2f87a053e4e010eb17f46b6596ce07a46c656edc6cd1eb0faa86f0a846b50666dbfff897a6d449ca1f4824b111a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 11 Jeffs Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.366369280206 18.168652033135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang