Hemelstoep
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Vanaf R1 055 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hemelstoep bied gerieflike selfsorgverblyf in 2 eenhede op 'n woonerf waar die eienaars ook woon. Hemelstoep is in Yzerfontein en is ideaal vir paartjies.
Hemelstoep bied 'n uitsig oor die omliggende fynbos en die Atlantiese Oseaan in die verte. Dit het 'n koningingrootte-bed met 'n elektriese kombers, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet en 'n kombuisie met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en braaigeriewe. Die woonstel het WiFi en 'n TV. Daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Hemelstoep Woonstel het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi en 'n buitebraai in.
Daar is 'n swembad op die perseel. Veiligheidsnette vir kinders is op versoek beskikbaar. Gaste kan op die sonstoele met 'n boek ontspan en plaaslike wyn geniet terwyl hulle braai en 'n Weskussonsondergang geniet.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Yzerfontein Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 376
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
- Gaste dink Hemelstoep het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 11 Jeffs Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang