Successfully reported

Hendersons Lodge

Dubbelkamers
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
4 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbelkamers is pragtig versier en ruim met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Geriewe sluit in: platskerm-TV met plaaslike kanale, 'n muurverwarmer en 'n plafonwaaier, 'n yskassie, mikrogolfoond sowel as koffie- en teemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe geld slegs vir verblyf. Maksimum 2 mense wat deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tripelkamers
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 3)
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamers is ook ruim en het elkeen lugversorging, 3 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n stort-oor-bad 'n stort, wasbak en toilet. Geriewe sluit in: platskerm-TV met plaaslike kanale, paneelverwarmers, plafonwaaiers, elektriese komberse en koffie- en teemaakgeriewe. Daar is ook 'n yskassie en 'n mikrogolfoond in elke kamer.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe geld slegs vir verblyf. Maksimum 3 mense wat deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 26 Hoog Street, Senekal, 9600, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1q43sBajmUniF0gDaxk8xG7nnKEnmemWTIVxbNzGKxyT4vyIxV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 26 Hoog Street Senekal 9600 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.318567791415 27.623097002506
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang