Successfully reported

Hephzibah Inn Farm Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juan-Claude P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Outstanding experience and unforgettable memories made. Thank you for helping us with the hot tub. The stay was amazing. We will surely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elze L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

‘n Juweel in die Riebeek Vallei. Ons was aangenaam verras met die oulike cottage wat ons by Hermon gevind het. Dis 'n heerlike naweekhuisie met alles wat 'n mens nodig het, insluitend die knus binnebraai-area. Die binneversiering-detail trek die aandag en laat 'n mens welkom voel. Die uitsig oor die groen landerye is asemrowend. Die cottage is omhein met 'n groot grasperk vir die honde. Ons twee worshonde is verwelkom met 'n spesiale honde-bederfboks. Die Riebeek Vallei se besienswaardighede is slegs 10 minute ver. Die bestuur was te alle tye beskikbaar om vrae te beantwoord. Hoogs aan te beveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Chantalle Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 960
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 960
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 960
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA87e729058ec314c0088cffdafaf0e77a33c5b7c38c235c105625d5d838c8366e518bb742b3369c3e8dc8f7a201cc10232f87?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 5 mense 2 5 1 5 R46 Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.441670269092 18.960322908545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang