Hephzibah Inn River Cabin
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hephzibah Inn River Cabin bied selfsorgverblyf op 'n voormalige olyfplaas in Rondeheuwel, Hermon. Dit word omring deur die Paarlberge en skouspelagtige plaasuitsigte, met die Bergrivier wat voor die perseel verbyvloei, is dit 'n ideale toevlugsoord.
Dié cabin met lugversorging het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi beskikbaar.
Daar is ook 'n onderdakdek met 'n ingeboude braai, sitplek en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en vir diegene wat die area wil verken, is Riebeek-Kasteel sowat 10,5 km van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Chantalle Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 34
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
- Gaste dink Hephzibah Inn River Cabin het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R46, Rondeheuwel Farm 1298 Portion 12, Hermon, 7308, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang