Herb Garden Restaurant & Accommodation
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dwars Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Vanaf R980 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Herb Garden Restaurant & Accommodation is in Springbok geleë en bied gehalteverblyf met 'n ten volle gelisensieerde restaurant op die perseel. Die verblyf is ideaal vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.
Die gastehuis bied 3 slaapkamers. Die eerste 2 kamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die gesinskamer 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens in 'n aparte kamer het. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
In die winter kan 'n kaggel in een van die slaapkamers geniet word.
Die kamers is ook toegerus met komplimentêre koffie- en teemaakgeriewe en lugversorging. Gaste het toegang tot braaigeriewe tydens hul verblyf.
The Herb Garden Restaurant bied gaste 'n unieke spyskaart en is oop vir ontbyt, middagete en aandete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
MD Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 75
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 4 Dwars Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
- Gaste dink Herb Garden Restaurant & Accommodation het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 9 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Dwars Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang