Hermanus Beach Club 150
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Hermanus Beach Club, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hermanus Beach Club 150 is geleë in 'n veilige kompleks met 'n see-uitsig in Hermanus, 'n kusdorp suidoos van Kaapstad in die Wes-Kaap, bekend vir sy walviskykgeleenthede. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n toevlugsoord by die see soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n koningingrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort oor die bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-gasstoof, lugbraaier en mikrogolfoond.
Wi-Fi en veilige parkering is beskikbaar. Gaste kan 'n verskeidenheid kompleksgeriewe geniet, insluitend 'n speletjieskamer, gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe, 'n kinderspeelpark, putt-putt, tennisbane, gimnasium en pooltafels. Daar is ook 'n kroeg op die perseel.
Hermanus Gholfbaan is 3 km vanaf Hermanus Beach Club 150, terwyl die Houw Hoek Natuurreservaat 37 km weg is. Kaapstad Internasionale Lughawe is 104 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 109 Church Street, Hermanus Beach Club, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 109 Church Street, Hermanus Beach Club, Cape Town, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang