Hermanus Beach Club 47
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church Street, Beach Club 47, Hermanus South Africa, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hermanus Beach Club 47 is geleë in 'n veilige kompleks in Hermanus, 'n kusdorp suidoos van Kaapstad in die Wes-Kaap, bekend vir sy walviskykgeleenthede. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die woonstel bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en 'n stort oor die bad.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond.
Bykomende geriewe sluit in 'n buitekaggel en 'n piekniekarea. WiFi en veilige parkering is beskikbaar. Gaste kan 'n verskeidenheid kompleksgeriewe geniet, insluitend 'n speletjieskamer, gemeenskaplike swembaddens, braaigeriewe, 'n kinderspeelpark, putt-putt, tennisbane, gimnasium en pooltafels. Daar is ook 'n kroeg op die perseel.
Hermanus Gholfbaan is 34 km vanaf Hermanus Beach Club 47, terwyl die Houw Hoek Natuurreservaat 37 km weg is. Kaapstad Internasionale Lughawe is 104 km vanaf die eiendom.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Church Street, Beach Club 47, Hermanus South Africa, 7200, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Church Street, Beach Club 47, Hermanus South Africa, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang