Hermanus Guest Rooms
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R780 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hermanus Guest Rooms is by die ingang van Hermanus geleë en bied gaste gerieflik gemeubileerde kamers wat 2 tot 3 mense kan akkommodeer, en is ideaal vir vakansiegangers of reisigers op pad na hul bestemming.
Gaste het 'n keuse van 6 lieflike kamers, en elke kamer maak oop op 'n semi-privaat patio. Die kamers is ingerig met koningingrootte-beddens, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet.
Elkeen van die kamers is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met Netlix, en WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Hermanus bied 'n verskeidenheid doendinge soos kajak, staan-roeiplankry, swem, visvang, perdrytoere, gholfspeel, asook walviskyk tussen Julie tot Oktober. Gaste kan ook die verskeie wynlandgoed en wingerde besoek of die Fernkloof Natuurreservaat verken vir stap, voetslaan en fietsry.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Wilmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 11 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Hermanus Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Main Road, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang