Successfully reported
+23

Hermitage Vista

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hermitage Vista is aan die voet van Langeberg in die pragtige dorpie Swellendam geleë en het 'n grasdak en is 'n selfsorghuis. Dit is die ideale plek vir natuurliefhebbers om te ontspan en te verjong.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan tot 4 mense. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Die leefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en sitkamer. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas en mikrogolf. Die sitkamer is ingerig met 'n sitkamerstel en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan ontspan op die ruim patio met 'n hangmat en braaitoerusting net buite die skuifdeur. Die munisipale damme in Swellendam is binne stapafstand, en bergfietsroetes is reg van jou voordeur af toeganklik.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Catharina V
Saam met lewensmaat
5.0
Absoluut net stunning. Ons verblyf was net absoluut fantasties. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Dit is min dat jy 'n plek kry waar die foto's dit...
Sien meer
Sep 2025
Colette V
Saam met vriende
5.0
Fantasties, net te kort. Een nag. Beslis, die huis is pragtig en het alles en meer.
Sep 2025
Stevette G
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and peaceful. Such a beautiful little cottage with everything you need. Rene was so friendly and accommodating. My son really ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gabi B
Gesin met tieners
5.0
Best place we have stayed at! It was the best self-catering accommodation we have stayed at! I'm almost hesitant to give it a rave revi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Edward H
Saam met lewensmaat
5.0
Bliss and peaceful with breathtaking views - super calm and cosy. The stay was absolutely amazing, breathtaking views. Calm and peacefu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hermitage Vista het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North avenue, N2 Hermitage, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9351595095f45e026aa90392aed11707311fd7ba173b12924a66a0a3f4f69bbadc09fcc2032f65493ffcf3bee15aefefb3fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 4 mense 12 5 1 5 North avenue N2 Hermitage 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.010048558472 20.427066766866
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang