Successfully reported
+20

Heroes Garden Lodge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clifton Road, Athlone Park, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heroes Garden Lodge bied B&B-verblyf in Athlone Park en is ideaal naby die Cascades-winkelsentrum en Liberty Midlands Mall.

Verblyf word in 8 gerieflike, en suite-kamers gebied waarvan 7 kamers elkeen vir 2 gaste slaapplek het en die ander gesinskamer bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die kamer het of 'n koninggrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke kamer het ook 'n TV met die volle DStv-pakket, gratis WiFi, lugversorging, 'n yskas, mikrogolfoond, kluis en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n verhitte swembad, 'n pragtige tuin en funksie- en konferensiegeriewe. Daar is ook veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hlengiwe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 18 Clifton Road, Athlone Park, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Heroes Garden Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clifton Road, Athlone Park, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ce997052340f805c77912d74e8e642f534d577dc56e3f2142b45e85c31ee623abe86d4688183204107780c3ede791e6f0b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 18 Clifton Road Athlone Park 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.57725 30.358367
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang