Heron's Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Vanaf R1 500 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Heron's Haven is 'n pragtig gerestoureerde kothuis uit die laat 1800's, wat die tipiese styl van die streek uitstal met geelhoutbalke en 'n hoë dak. Geleë op die vleiland in die skilderagtige dorpie Wakkerstroom, bied hierdie bekoorlike huis 'n rustige verblyf omring deur die natuur en asemrowende uitsigte oor die vleiland en verre berge.
Die selfsorgkothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede kamer het 'n dubbelbed met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die derde slaapkamer ingerig is met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet.
Die rustieke leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolf, eetgerei en breekware, skottelgoedwasser, stoof, oond, broodrooster, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Die sitarea beskik oor baie gemaklike sitplek en 'n etenstafel vir gedeelde maaltye. Daar is ook 'n gesellige hoekie vir saamtrek voor die koolstoof gedurende die winter.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
RONETTE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- Gaste dink Heron's Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: 31 Vlei Street, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang