Successfully reported

Het Slot Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Elzabé E
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzabé E
1 nag
5.0
Jul 2025

Heerlik. Beslis waarde vir geld. Geriewe skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A
Het Slot Lodge
Baie dankie, Elzabé. Ek waardeer dit baie en hoop om julle gou weer te sien. Groete, Morne en Betsie

Piet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Heerlike naby die natuur oornag-, naweek- of paar dae se verblyfplek. Soos hierbo - Jag en wildplaas van formaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Arriveer as kliënte en vetrek as vriende. Fantastiese diens en uit hul pad gegaan on ons wellkom te laat voel. Sal verseker weer teruggaan vir 'n kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A
Het Slot Lodge
Baie dankie Johan vir die goeie Resensie. Ons hoop om julle gou weer te sien Groete Ryno en Lonay

Karin B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Topklas verblyf. Vriendelike personeel. Definitief 'n plekkie vir langer afpak as net een nag, maar die moeite werd vir net oornag ook. Baie netjies. Rustig en stil. Lugversorging maak warm en koue dae/nagte aangenaam. Lekker plek vir 'n groot groep of net enkel persoon/gesin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A
Het Slot Lodge
Baie dankie Karin, vir jou mooi komplimente. Ons sien uit om julle weer te sien.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Amazing plek. Die laaste paar km van die pad is nie van die beste vir kleiner voertuie nie, maar sodra jy daar aankom maak die lodge op vir die pad se kondisie. Vir seker 'n plek wat gesien moet word om te wardeer. Alle geriewe is daar, ordentlike beddens (iets wat baie lodges mis), vuurmaakplek en ook braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A
Het Slot Lodge
Baie dankie Johan. Sterkte vir alles wat vir julle voorlê. Vriendelike groete Ryno en Lonay

Melanie E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2022

Heerlik! Very, very, very nice!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
A
Het Slot Lodge
Baie dankie Melanie. Dit was vir ons net die grootste plesier om julle hier te hê. Vriendelike groete Lonay

Billy M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Heerlik rustig en stil. Ons was alleen daar vir die aand wat dit uiteraard baie rustig maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid N
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2022

Wonderful, isolated place. I gave only 3 stars for location because the road to Het Slot is not great, but if you're staying a few nights it is very worth the rough road (for bakkies, cars would struggle), or if you are going to Botswana via the Stuckpoort border post then it's a very good stopover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelis Johannes B
1 nag
4.2
Apr 2022

I had a very pleasant stay. Very well looked after place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf298a0709dacf595925531e964ab4e2e960297dc3f45cc5a8c93b87af94ce08aa21be9ea2febba42f2ff87233bc8f89a2f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Het Slot Boerdery Plaas Leliefontein & Zandheuwel 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.809424 27.358475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang