Successfully reported
+86

Het Slot Lodge

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Vanaf R780 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Het Slot Lodge bied selfsorgverblyf op 'n plaas naby Steenbokpan. Die lodge is ideaal vir gaste wat na of van Botswana reis of diegene wat 'n rustige toevlugsoord in die bosveld soek.

Verblyf word gebied in 'n keuse van 8 en suite-slaapkamers met lugversorging, yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe, elk met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed.

Gaste kan van die goed toegeruste gemeenskaplike kombuis gebruik maak om hul maaltye te kook of in die gedeelde leefareas te ontspan. Daar is braaigeriewe, etenstafels en braaitoerusting in albei lapas. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie en sleepwaens.

Die lodge het 'n lieflike swembad om in af te koel op 'n warm somersdag terwyl ander doendinge wildritte, voëlkyk en wildkyk insluit.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

A Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Het Slot Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Het Slot Boerdery, Plaas Leliefontein & Zandheuwel, Steenbokpan, Lephalale, 0555, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf298a0709dacf595925531e964ab4e2e960297dc3f45cc5a8c93b87af94ce08aa21be9ea2febba42f2ff87233bc8f89a2f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Het Slot Boerdery Plaas Leliefontein & Zandheuwel 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -23.809424 27.358475
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang