Successfully reported
+34

Heuningkop Plaashuis

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Vanaf R2 900 R2 320 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Heuningkop Plaashuis is op 'n Kalahariplaas 54 km vanaf Olifantshoek. Die plaas is die perfekte plek om saam met vriende en familie te ontspan.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n aparte gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, afhangend van die gaste se behoeftes. Daar is 2 en suite-badkamers en elkeen het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n vyfplaatgasstoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met 10 stoele, gemaklike rusbanke en 'n slim-TV.

Daar is 'n groot stoep met 'n braai-area waar gaste agteroor kan sit en die ongelooflike natuurskoon geniet. Die huis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek of 'n gesinsvakansie in die mooie Kalahari en daar is ongerepte landskappe, ongelooflike sonsondergange en helder sterrenagte om na uit te sien.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Suhail E
Gesin met klein kinders
5.0
Brilliant stop over on the way to Namaqualand. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Marisa F
Saam met lewensmaat
5.0
Moderne geriewe in 'n rustige plaasomgewing. Heuningkop Plaashuis is werklik uitstaande akkommodasie. Die braai geriewe met die allermooiste uitsig op...
Sien meer
Jun 2025
Engela V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, rustig en pragtige omgewing. Hierdie plek het my verwagtinge oortref. Dis ruim, skoon, netjies en stil, en die uitkyk oor die Kalahari-veld i...
Sien meer
Mrt 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik! Alles was 100% met die aankoms, en ons het te lekker op die groot stoep gekuier. Mooiste sonsondergang daar belewe en die mooiste foto's ...
Sien meer
Des 2024
Esme D
Saam met lewensmaat
4.8
Luuks en alles wat jy nodig het. Fantasties. Alles wat jy nodig het. Sal definitief aanbeveel.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adalein Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
  • Gaste dink Heuningkop Plaashuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense
Vanaf R2 900
R 2 900 R 2 320
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Benede, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f1fd238e41330771cbaa79109162cdfb98c31ca40b728fc98a6909281e63e144d420936d9e22f699d7ab1c6a1f2547c1f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 900 nouVanaf R2 320 per nag, vir 8 mense 20 5 1 5 Benede Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.178182239024 22.315376079921
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang