Successfully reported
+9

Heyns Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 132 Voortrekker Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Heyns Cottage is in die prentjiemooi dorpie, Swellendam in die Kaapse Overberg. Die kothuis is sentraal geleë naby gewilde restaurante en winkelsentrums.

Die kothuis is apart van die hoofhuis in 'n residensiële area. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n oopplan-badkamer wat 'n stort, wasbak en 'n toilet het. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en alle beddegoed en handdoeke word voorsien. Gratis seep en sjampoe word ook met aankoms voorsien.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, eetgerei en breekware. Met aankoms word tee, koffie, melk en 'n bottel mineraalwater per persoon voorsien. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank. Daar is geen TV in die eenheid nie. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om van die gemeenskaplike lapa met braaigeriewe gebruik te maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Let asb. daarop dat die eienaars 3 groot, vriendelike honde, 'n bokser, boerboelkruising en Colliekruising het.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Rensia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 132 Voortrekker Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Heyns Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 510
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 510
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 132 Voortrekker Street, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rpB85ZzlJ2GmycLssROrQtd0S0Lc0bv9gEomAUkQQ5aKPlkcC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R510 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 132 Voortrekker Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.023707 20.442026
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang