Hhusha Hhusha Guest House
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Park Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Vanaf R1 121 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hhusha Hhusha Guest House bied gerieflike oornagverblyf in Malelane, ideaal geleë sowat 6 km vanaf die Malelane-hek van die Krugerwildtuin en 59 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe, wat dit 'n ideale opsie maak vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 9 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers sluit lugversorging, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi in.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook voordeel trek uit die gemeenskaplike kombuis, swembad, braai-areas en veilige parkeerplek op die perseel. Boonop is die gastehuis naby restaurante en winkels geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Beate Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 12
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 15 Park Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
- Gaste dink Hhusha Hhusha Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 15 Park Street, Malelane, 1320, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang