Successfully reported

Hidden Grace

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 125 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Jade G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Enjoyable. We had a great stay; it was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miranda T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

My friends and I had an amazing time. The venue was better than how it was in the pictures. The host was amazing and the staff were very helpful and assisted us with everything we needed and more. I will definitely recommend this place to everyone and will be going back with my kids in summer. Thank you, I really had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing. Pragtig! Vriendelike, hulpvaardige mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chanelle L
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

‘n Wonderlike blyplek. Die bespreking was vir 'n familielid, ek gee graag haar terugvoering. "Hidden Grace is presies wat die naam suggereer—’n rustige, weggesteekte juweel in die hart van Parys. Ek het die langnaweek daar deurgebring en het gevoel ek vertrek heeltemal uitgerus en herlaai. Die tuin en omgewing is asemrowend pragtig en stil, die kamers vol karakter, en die algehele atmosfeer is warm en verwelkomend. Dis die soort plek wat jou nooi om stadiger te leef en weer asem te haal. ’n Werklik lieflike wegbreek—ek sal sonder twyfel teruggaan."

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonica S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik vir wat ons benodig het. Baie dankie, het die skoon beddegoed en kamer waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Ons het baie lekker gebly. We had a lovely stay. Staff are friendly and helpful. The place is very central and beautiful. We will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corina B
1 nag
5.0
Mei 2025

Skoon, veilig, ruim, flinke diens. Heerlik gebly in die ruim kamer met pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jarryd H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Exceptional. It was such a beautiful place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Netjies en skoon. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Lekker kamer en vriendelike mense. Baie lekker, beautiful plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Munette Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 164

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 944
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 944
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 944
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 21A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtQgyZFeer3FtgULVNobTb6AIwqnir5RFcVVZApc8I8YEMRcTIP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R944 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 21A Venus Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -26.896186607932 27.459856

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang