Hidden Grace
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Vanaf R944 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hidden Grace bied gerieflike verblyf in 'n opgeknapte gastehuis en trou-venue in Parys. Die gastehuis is ideaal vir 'n romantiese wegbreek, 'n onvergeetlike troue of 'n intieme konferensie of funksie. Hidden Grace is stapafstand vanaf die Vaalrivier, en is ongeveer 1 uur vanaf Johannesburg.
Verblyf word gebied in 8 smaakvol gemeubileerde gastekamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste kan voor die kaggel in die gemeenskaplike sitarea ontspan, sport of 'n fliek kyk terwyl hulle 'n drankie van die kontantkroeg geniet, of om die swembad of in die rustige tuin sonbaai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Munette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 163
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 21A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
- Gaste dink Hidden Grace het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 21A Venus Street, Parys, 9585, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang