Hidden Villas Gastehuis
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Durham Road, Vincent, East London, 5217, Oos-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Hidden Villas Gastehuis is in die lowerryke woonbuurt Vincent, Oos-Londen, geleë en is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied, ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.
Dié gastehuis bied gaste 'n keuse van 7 pragtig ingerigte kamers, almal met en suite-badkamers. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Al die kamers bied bykomende geriewe soos 'n goed toegeruste kombuisie, TV's en toegang tot gratis WiFi.
Die welige tuine bied die perfekte omgewing vir ontspanning, en gaste kan ook gebruik maak van die gemeenskaplike braai-areas. Vir diegene wat die area wil verken, is East London Gholfklub 3,5 km ver en Nahoon Natuurreservaat is 4,3 km ver. Met jou voertuig veilig geparkeer, is 'n rustige nagrus in Oos-Londen op hande.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lukhanyo Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 14 Durham Road, Vincent, East London, 5217, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 14 Durham Road, Vincent, East London, 5217, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang