Hidden Zen Self-catering
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Vanaf R700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hidden Zen Self-catering is in Protea Hoogte, Brackenfell geleë en bied gehalteverblyf vir 'n sakereisiger, vakansiegangers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.
Die ateljeewoonstel beskik oor 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisarea is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Daar is 'n lessenaar vir sakereisigers en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet. Die kamer het ook 'n muurgemonteerde TV.
Die eenheid loop uit na 'n binnehof met buitemeubels en braaigeriewe.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Valmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
- Gaste dink Hidden Zen Self-catering het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 98 Keurboom Street, Protea Hoogte, Brackenfell, 7560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang