High Breeze Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
High Breeze Lodge is in Upington geleë en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, familie en gaste wat wil oornag. Dit is naby hoofweë, winkels, restaurante en Upington se sakekern.
Die lodge het 8 luukse suites wat slaapplek aan 2 gaste bied, asook 1 gesinseenheid met slaapplek vir 4 (ook geskik vir groepe). Die kamers is ruim en gemaklik, en elkeen het 'n en suite-badkamer en 'n pragtige uitsig op die privaat braai-area op elke kamer se voorstoep.
Die lodge het veilige parkeerplek en dit het elektriese omheining met 'n elektroniese hek.
Daar is ook 'n speelgrond vir kinders, en 'n karwas word by die verblyf ingesluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Davego Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink High Breeze Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 26 Rand Street, Upington, 8801, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang