High-Rise Nest
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
High-Rise Nest is 'n selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die eerste verdieping en bereikbaar via een stel trappe. Dit is geleë in 'n rustige woonbuurt, sentraal geleë tussen Tshwane, Johannesburg en Midrand, op dieselfde eiendom as die eienaar se huis.
Dit bied slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, een met 'n dubbelbed en die ander slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, bad, wasbak en toilet, en bied ruim kasruimte. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis en -sitkamer is toegerus met 'n yskas-vrieskas, tweeplaat-ministoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n werkspasie. Gratis WiFi is beskikbaar regdeur die eenheid.
Gaste het toegang tot braaigeriewe, 'n swembad en 'n lapa-area, beskikbaar met vooraf reëling met die eienaar. Veilige parkering word op die perseel voorsien.
High-Rise Nest bied toegang tot al die hoofpaaie in die omgewing. Dit is 32 minute vanaf Lanseria Internasionale Lughawe en 35 minute vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Maklike toegang tot groot winkelsentrums, restaurante en 13 minute vanaf Super Sport Park Krieketstadion, verskeie museums, gholfbane en die Uniegebou.
High-Rise Nest is naby Unitas Hospitaal, Midstream Hospitaal en Raslouw Privaat Hospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lizelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 44 Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
- Gaste dink High-Rise Nest het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 44 Jan Kemp Road, Rooihuiskraal, Centurion, 0154, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang