High Strand 38
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Boundary Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 681 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
High Strand 38 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die hartjie van Groenpunt, perfek vir ontspannings- en sakereisigers.
Dié eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste op 'n slag en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid spog met 'n goed toegeruste kombuis wat bestaan uit 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Gaste kan maaltye by die aangrensende etenstafel met sitplek vir 6 geniet of op die sitkamerbank ontspan. Vir gaste se vermaak word 'n TV en toegang tot gratis WiFi voorsien.
Van die leefarea af is 'n privaat balkon met sitplek buite wat asemrowende uitsigte oor die see en hawe bied. Gaste trek ook voordeel uit veilige parkeerplek op die perseel en naby winkels, restaurante en ontspanningsplekke.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 78
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 17 Boundary Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink High Strand 38 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Boundary Road, Green Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang