Successfully reported
+20

High-Tide

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Gleniqua Drive, Glentana, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

High-Tide is 'n volledig toegeruste selfsorg-eenheid wat as deel van 'n privaat huis in Glentana, Mosselbaai, minder as 150 m van die strand af geleë is. Mosselbaai is ideaal geleë langs die Tuinroete van Suid-Afrika.

Die gemeenskaplike ingang lei met trappe bo na die eenheid. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer, ingeboude kaste en groot skuifdeure wat na 'n onderdakstoep lei. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Die tweede badkamer het 'n stort. Daar is ook 'n slaapbank in die leefarea met slaapplek vir 2 gaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, en noodsaaklike toebehore. Die sitkamer beskik oor 'n TV met DStv en 'n DVD-speler, 'n CD-speler en gratis WiFi. 'n Seleksie van DVD-flieks en CD's is op versoek beskikbaar. Die sitkamer het groot skuifdeure wat na die sondek lei. Gaste het ook toegang tot 'n gevestigde tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Daar is ook 'n gasbraai op die dek. Daar is 'n parkeerplek in die pyplynwerf wat na die huis lei.

Die eenheid het sonpanele en 'n omskakelaar, so beurtkrag is nie 'n probleem nie.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
DStv
Braai

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Marinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 20 Gleniqua Drive, Glentana, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink High-Tide het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Gleniqua Drive, Glentana, Mossel Bay, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb86e3a21035418eb63f1ff79465b81106bf1cfe26c06fa8b9dcd6ca21080f72a91fcd40b6976ce6b7fc0c65eccfc0c68ab5a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 20 Gleniqua Drive Glentana 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.049147 22.306324
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang