Successfully reported
+28

Highgrove House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Highgrove House Country Hotel is op 'n 64 hektaar-plaas met avokado- en makadamia-neutbome geleë. Dis in die hartjie van Mpumalanga in Kiepersol, sowat 15 km van Hazyview af, en net 20 minute vanaf die Krugerwildtuin.

Verblyf is beskikbaar in 8 suites wat elkeen 'n privaat ingang vanaf die tuin het. Die tarief sluit bed en ontbyt in en ’n vyfgangaandete is beskikbaar teen ekstra koste in ’n romantiese eetarea met kerslig. Aandetes by die spa, swembad of in slaapkamers kan ook gereël word.

Behandelings en ontspanningsaktiwiteite wat ontwerp is om die liggaam en siel weer in harmonie te bring is beskikbaar by The Highgrove Orchard Spa. Die spa is gefokus op fiksheid, skoonheid, verjongingskure en ontspanning. Luukse gesigbehandelings, masserings, aromaterapie, refleksologie, sjiatsoe, detoksifikasie en verslankingsbehandelings is ook beskikbaar.

Luukse toere en pendeldienste kan in ons voertuie met lugversorging gereël word. Gratis water en koeldrank word op die roetes bedien. Alle pendeldienste sluit toegangsfooie en tolhektariewe in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Spa
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • Gaste dink Highgrove House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 8 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 8 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 8 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Highgrove Avenue, Off R40 White River, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ee561977bbb51077d8a1c3bd47b472a847c887c31b9243c8865501e0f675c9a044fe286be04b3957898c5308c56318d5caf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 100 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 1 Highgrove Avenue Off R40 White River 1242 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.127827579839 31.012651549701

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang