Highland Gate Ferox Creek
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Highland Gate Ferox Greek bied gerieflike selfsorgverblyf in die Highland Gate Estate in Dullstroom. Verblyf word in 2 smaakvol versierde eenhede verdeel wat elk 4 volwassenes en 2 kinders kan akkommodeer.
Elke eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke slaapkamer het 2 driekwartbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Een en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort en die ander en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Elke kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Elke leefarea het 'n etenstafel en 'n sitkamer met 'n TV met sekere DStv-kanale. Albei eenhede beskik ook oor 'n kaggel vir daardie koue winteraande.
Gaste het toegang tot privaat parkeerplek en braaigeriewe en kan pragtige uitsigte vanaf die verblyf geniet. Daar is 'n restaurant in die landgoed vir gerief. Die 2 eenhede kan óf apart óf saam bespreek word.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Emil Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Highland Gate Ferox Creek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Stand 1009, Highland Gate Golf Estate, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang