Successfully reported
+65

Highlands Farm House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Highlands Farm House is 'n ruim selfsorghuis in Highlands Country Estate, Drakensberg, ideaal vir 'n groot gesin, paartjies of groepe vriende wat uit die besige stad wil ontsnap.

Dié eiendom kan tot 8 gaste op 'n slag akkommodeer en beskik oor 4 en suite-badkamers en 'n gastetoilet. Die eerste en tweede slaapkamers is elkeen gerieflik ingerig met 'n koninggrootte-bed, en die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die badkamers het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Vir ekstra gerief is 'n skottelgoedwasser en wasmasjien in die aparte opwaskamer beskikbaar. Die aangrensende eet- en sitarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en spog ook met 'n binnenshuise kaggel. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Buite kan gaste 'n stoep wat oor die tuine uitkyk, gasbraaigeriewe, buitesitplek en 'n kaggel geniet. Parkeerplek is beskikbaar en voetslaan, visvang, stap, swem en fietsry kan op die plaas geniet word.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 8

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Highlands Farm House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R103, Highlands Farm Estate 17886 Portion 11, Van Reenen, 3372, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdf88ca4beda1351393331331bc3101eae68385325ec7112116dce19efd6c664a3a8273ff55a41da5118d30a779eb2e2f205?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 R103 Highlands Farm Estate 17886 Portion 11 3372 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.384634456659 29.374258178235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang