Successfully reported

Highlands Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Anke B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Wonderlik. Heerlike verblyf - alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nothnagel W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2025

Uitstekend. Ek het heerlik gebly. Dit is waarde vir geld en die personeel is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal weer by hulle bly as ek in die omgewing is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Blaine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

As above. It was great although the weather was terrible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz L
1 nag
4.8
Mrt 2025

Rustig, veilig, vriendelike personeel. Het rustig geslaap. Aircon het egter nie gewerk nie, maar het waaier in die kamer gehad wat ok was. TV kanale bly beperk as jy nie geregistreer is op Netflix of ander pakkette nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kaj
Highlands Lodge
Goeiemiddag Fritz en baie dankie vir jou terugvoer, wat ons waardeer. Ons onderhou die lugversorgers gereeld en doen 'n gereelde weeklikse werkingskontrole, veral gedurende die hitte van die somer, om te verseker dat alle eenhede in werking is. Ons het nie 'n operasionele uitdaging opgetel met die lugversorger in die kamer waarin jy gebly het voor of na jou verblyf nie en is baie jammer dat jy 'n uitdaging gehad het die aand van jou verblyf. Ons het elke aand 'n na-uurse bestuurder aan diens, wat jou sou kon bystaan as hy op die uitdaging gewaarsku was en jou na 'n ander kamer sou verskuif het as die uitdaging nie opgelos kon word nie. Ons vra weereens om verskoning vir hierdie ongerief, ons streef daarna om te verseker dat ons gaste so gemaklik as moontlik is terwyl hulle by Highlands bly en ons sal voortgaan om dit te doen, bygestaan deur terugvoer wat ons van ons gaste ontvang. Weereens dankie Fritz.

Jackie V
1 nag
4.6
Sep 2025

Wens ons kon bietjie langer bly. Rustige omgewing. Die pragtige tuin en vriendelike personeel geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marili B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Baie mooi en privaat. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

John V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2025

Goed en aanvaarbaar. Die kamer was soos verwag en goed. Die personeel was baie vriendelik. Dis egter baie onveilig om vanaf die perseel tot in die pad te ry nie - dis erg ruig en bebos aan die regterkant en jy het geen sig van enige aankomende verkeer nie - ons was gelukkig om te ry in stiller tye - dit sal regtig gevaarlik wees gedurende tye waar daar meer verkeer is.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kaj
Highlands Lodge
Beste John, dankie dat jy jou gedagtes oor jou onlangse verblyf by Highlands Lodge gedeel het. Ons is verheug om te hoor dat jy die kamer geniet het en ons personeel vriendelik gevind het—dit beteken baie vir ons! Ons waardeer dit dat jy die veiligheidskwessie van die oprit onder ons aandag gebring het. Jou terugvoer is ongelooflik belangrik, en ons kyk reeds na maniere om sigbaarheid en maklike toegang te verbeter om 'n veiliger ervaring vir al ons gaste te verseker. Jou gemak en veiligheid is ons topprioriteite, en ons is daartoe verbind om die nodige aanpassings te maak. Ons hoop om die geleentheid te hê om jou binnekort terug te verwelkom en 'n selfs beter verblyf te bied. Hartlike groete, Andrew

Daneel G
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Lekke oornagplek veral as jy met 'n sakereis in die omgewing moet wees. Baie lekker gebly. Skoon, netjiese kamer wat alles wat nodig is en meer. Diens was vriendelik en veilige parkering word vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Kobus B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2025

Baie goed. Dit was baie gerieflik en goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwyneth P
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Very convenient and has everything you need. Great stay, no hassles and easy to get anywhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 High (Hoog) Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b6bc0ccec47f93ca245e350a3beba05e419aaed543c1b783d482ff67c019f66ecb4647af95e6e551847a43d9c6d3e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 29 High (Hoog) Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.830577902877 18.633214831352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang