Successfully reported
+66

Highlands Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 High (Hoog) Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highlands Lodge lê in die stil area, Aurora in Durbanville en bied veilige, eksklusiewe verblyf aan gesoute sakereisigers en vakansiegangers. Highlands Lodge bied 'n rustige wegbreekplek met privaatheid. Dié lodge word besit en bestuur deur Andrew en Kaj Denys. Die eienaars en hul personeel bied persoonlike aandag en gasvryheid aan gaste.

Die eenhede het elkeen 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en bied slaapplek aan 1 of 2 gaste. Daar is 2 gesinseenhede met slaapplek vir 4 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke kamer het 'n aparte ingang in die tuin en 'n kombuisie met koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond. 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi is beskikbaar. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

'n Lughawependeldienste kan gereël word en die plaaslike winkelsentrum is net 'n entjie se stap hiervandaan waar daar 'n Super Super Spar, 'n koffiewinkel en kitskoskafees is. Dis ook naby die Durbanville-wynroete, restaurante en besonderse fietsry-roetes. Highlands Lodge is 5 minute se ry vanaf die Tygervallei-winkelsentrum en 30 minute se ry vanaf die V&A Waterfront, Paarl, Stellenbosch, Franschhoek en Somerset-Wes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 82 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Anke B
Besigheidsreis
5.0
Wonderlik. Heerlike verblyf - alles wat jy nodig het.
Sep 2025
Nothnagel W
Besigheidsreis
5.0
Uitstekend. Ek het heerlik gebly. Dit is waarde vir geld en die personeel is baie gasvry en behulpsaam. Ek sal weer by hulle bly as ek in die omgewing...
Sien meer
Jun 2025
Blaine S
Saam met lewensmaat
5.0
As above. It was great although the weather was terrible.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025
Nothnagel W
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker, dankie. Ons het baie lekker gebly. Dankie.
Des 2024
Fritz L
5.0
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing, gerieflik, toeganklik, eenvoud. Heerlik, gerieflik, pragtige omgewing, interaksie met natuur (eekhorings in bo...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kaj Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 29 High (Hoog) Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Highlands Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 High (Hoog) Street, Durbanville, Cape Town, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb99b6bc0ccec47f93ca245e350a3beba05e419aaed543c1b783d482ff67c019f66ecb4647af95e6e551847a43d9c6d3e9b14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense 82 5 1 5 29 High (Hoog) Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.830577902877 18.633214831352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang