Successfully reported
+24

Highlands Wilderness 69

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein Road, Highlands Wilderness, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Vanaf R3 550 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Highland Wilderness 69 is 'n ruim vakansiehuis op 'n privaat wildsplaas wat 1300 hektaar strek, net 20 km vanaf Bela-Bela. Die plaas skuil aan die voorheuwels van die Waterberg-bergreeks en is die tuiste van 'n diverse verskeidenheid wild, insluitend meer as 200 spesies diere en voëls. Dit bied ongerepte wildernis en beskik oor 'n skilderagtige dam.

Die huis bied slaapplek vir 14 gaste in 2 en suite-slaapkamers en 'n solderkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens het. Elke badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-solderkamer is gerieflik gemeubileer met 'n dubbelbed sowel as 4 enkelbeddens. Verder is daar 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ontbytkroeg met stoele. Langs die kombuis is daar 'n etenstafel met sitplek vir 14, en die sitkamer langsaan is met gemaklike rusbanke ingerig.

Die huis bied asemrowende panoramiese uitsigte oor die plaas en die omliggende area vanaf beide binne- en buiteruimtes. Buite kan gaste 'n ingeboude braai-area en 'n plonspoel geniet. Daar is 'n wye verskeidenheid doendinge beskikbaar, insluitend wildritte, voëlkyk, bergfietsry en natuurroetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Mohlapa L
Saam met vriende
5.0
Had a great time, the place is so quiet and peaceful, the game viewing is 100%. Peaceful and awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Susan V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig, lekker blyplek en gerieflik. Sielkos gekry. Uitstekend! Gerieflik.
Okt 2024
Tania V
Saam met vriende
5.0
Wonderlik. Dit is ongelooflik rustig, waarde vir geld en net 100% elke sent werd.
Jul 2024
Busisiwe T
5.0
Beautiful place. Definitely coming back. Enjoyed our stay. Loved being away from the city and reconnecting with nature.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024
Nicola V
Saam met vriende
5.0
Fantastiese naweek wegbreek. Ons was net 'n klomp dames wat vir 'n naweek weggegaan het. Daar is 'n alarm, maar ons het nooit onveilig gevoel nie. Die...
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Cobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Cyferfontein Road, Highlands Wilderness, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Highlands Wilderness 69 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 550
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 550
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cyferfontein Road, Highlands Wilderness, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c55167e6132abfa9e5d279d9cf311f612ba072bd3f4c6f295c60cac6ed138f072eb9200ef5c1845cd11d867f98f804e30db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 10) 12 5 1 5 Cyferfontein Road Highlands Wilderness 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.825859021017 28.168589292008
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang