Successfully reported
+38

Highveld Splendour Boutique B&B

  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N17/R36 Crossing, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Highveld Splendour Boutique B&B sal gaste tuis laat voel met vriendelike en persoonlike diens. Die welige tuin spog met groot bome en 'n pragtige uitsig oor die sebras en springbokke wat in die veld wei. Hier kan 'n mens nie anders as om te ontspan nie.

Die B&B het altesaam 7 baie ruim kamers.

Die Gesinskamer (Kamer 7) het 'n koninggrootte-bed en 'n slaapbank wat vir 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die kamer het ook 'n klein leefarea en 'n volledig toegeruste kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

Kamers 2 en 5 het elk 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Albei kamers is met selfsorgkombuisie toegerus.

Kamers 1, 3, 4 en 6 het koninggrootte-beddens en het bad- en stortgeriewe. Elke kamer het ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

The Highveld Splendour Boutique B&B is in die buitewyke van die dorp geleë, net 'n hanetreetjie vanaf Ermelo se middedorp wat dit die ideale bestemming vir diegene wat uit die stad wil ontspan maak. Die B&B bied elke oggend 'n heerlike ontbyt in ons eetkamer wat met 'n uitsig oor die swembad spog.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • N17/R36 Crossing, Ermelo, 2350, Mpumalanga
  • Gaste dink Highveld Splendour Boutique B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 2 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N17/R36 Crossing, Ermelo, 2350, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAca171f7bc3c72322eb69f4aa32da300f44fcbcbc06f63528c47a73b585f7cb60f45526db6dd207fe94a42a1cb5909416c0c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 N17/R36 Crossing Ermelo 2350 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.463853674058 30.032428746033
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang