Successfully reported
+16

Hill Billy's Self Catering Accommodation - Unit 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 4 is op 'n groenteplaas in die Champagne-vallei, Sentraal-Drakensberg. Die kothuis is in die hartjie van die vallei, wat dit maklik maak vir gaste om die plaaslike aktiwiteite en besienswaardighede te geniet.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV met DStv, 'n kaggel, en 'n etenstafel met stoele. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus. Veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar.

Gaste kan die gemeenskaplike swembad, staproetes, zipline met die Canopy Tour, 'n ete by die Valley Bakery, of 'n sjokoladefondue by die Chocolate Bar geniet.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 70

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hill Billy's Self Catering Accommodation - Unit 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevreden, R600, Champagne Valley, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA22f70b568e9eceb0ab34c4d485e0a9ba5eef610b7a74c85b895523c022a256a69ebaa8baa30ebd14d4ae24d1ec19b9488935?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Weltevreden R600 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.006014936543 29.457130645466

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang