Hill Cottage
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hill Cottage bied selfsorgverblyf in McGregor in die Wes-Kaap. Die kothuis spog met 'n pragtige uitsig oor die platteland.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n wasbak, toilet en 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en gratis WiFi.
Buite is daar 'n tafel met stoele en 'n uitsig op die berge en oor die inheemse fynbos.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anette Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 28
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tanagra Farm, Vrolijkheid, McGregor, 6708, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang