Hill House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R320, Farm Glenhart Portion 8, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hill House is 'n knus kothuis geleë tussen die fynbos, op die eienaar se plaas net buite Tesselaarsdal. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n romantiese wegbreek en net 'n rustige ontsnapping waar hulle kan ontspan.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank, 'n TV en 'n kaggel. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n onderdak-patio met buitemeubels, 'n braai en pragtige uitsigte oor die natuur geniet. Aktiwiteite op die perseel sluit in stap, swem en bergfietsry. Restaurante kan gevind word in Tesselaarsdal, wat ongeveer 8.3 km weg is. Caledon is ongeveer 24 km weg, terwyl Hermanus ongeveer 43 km weg is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Vivienne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- R320, Farm Glenhart Portion 8, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Hill House het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R320, Farm Glenhart Portion 8, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang