Successfully reported

Hill Tud Stays

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Hester O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Ons was baie goed ontvang, en het sommer dadelik tuis gevoel. Ons verblyf was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amandla M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

It was nice and the kids enjoyed it most of all. The place was well prepared and clean when we got there. What we saw in the pictures was exactly what we found, spitting image.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen K
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Modern en gerieflik. Veilig en naby die dorp. Ons gesin het vreeslik lekker gebly. Grootskerm-TV vir kinders en bordspeletjies om hulle besig te hou. Die woonstel is modern en netjies en dis veilig, op die boonste verdieping. Vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Amandla
Hill Tud Stays
Hallo daar Carmen. Baie dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons so 'n wonderlike resensie te skryf. Dit word opreg waardeer. Dit was so 'n plesier om gasheer te wees vir jou en jou gesin. Sulke ontspanne en gawe mense! Besoek ons asb. weer die volgende keer as julle in Pietermaritzburg is. Beste wense. Amandla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Amandla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02574e15a46158491c0481f58456645c62720ecd66e2e3f7911f9096f3bfb0a35c44a04879d03586761c2ed064d23901305c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5988863 30.3649662
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang