Successfully reported
+12

Hill Tud Stays

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Hill Tud Stays is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel wat sentraal geleë is in die veilige All Saints Court-kompleks in Pietermaritzburg, wat dit ideaal maak vir beide ontspannings- en sakereisigers.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, asook 'n wasmasjien insluit. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met gemaklike stoele geniet of op die rusbank ontspan. Vir gastevermaak is 'n TV, bordspeletjies en toegang tot gratis WiFi beskikbaar. Die slaapkamers en leefareas het afstandbeheerde plafonwaaiers vir ekstra gerief.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel, met toegangsbeheer en sekuriteitskameras. Die ligging van hierdie kompleks is naby verskeie besienswaardighede, geriefswinkels en die Pietermaritzburg Lughawe, sowat 8 km ver.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Amandla Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Hill Tud Stays het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 53 Roberts Road, Clarendon, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02574e15a46158491c0481f58456645c62720ecd66e2e3f7911f9096f3bfb0a35c44a04879d03586761c2ed064d23901305c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 53 Roberts Road Clarendon 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.5988863 30.3649662
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang