Hillandale
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hospitaal Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Geleë in die bekoorlike dorpie Laingsburg, 'n vakansiebestemming wat die hele jaar deur tussen ruwe heuwels en uitgestrekte vlaktes geleë is. Hillandale bied gaste 'n manjifieke 360 grade uitsig oor die dorp en word omring deur 'n goed versorgde tuin.
Verblyf bestaan uit 6 selfsorg-eenhede op 1 residensiële erf. Elke eenheid het 'n privaat ingang en toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, eetgerei, breekware en satelliet-TV. Alle beddegoed en handdoeke word voorsien.
Gaste het toegang tot buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek onder 'n skadunet. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Anna C P Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 336
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 4 Hospitaal Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillandale het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Hospitaal Street, Laingsburg, 6900, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang