Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hills and Dales Akkommodasie - Guinea Fowl Rooms is op 23 hektaar grond in Lanseria geleë en het 'n lieflike uitsig deur die bome en oor die golwende grasperke van die tuin. Die eiendom spog met pragtige tuine, lieflike natuurskoon en atmosfeer, asook volop voëllewe.
Dié eenhede beskik oor 1 dubbelslaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 2 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat saamgestoot kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die eenheid kyk vanaf 'n gerieflike stoep uit oor die betowerende tuin. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, elektriese braaipan, broodrooster en ketel, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gratis WiFi en braaigeriewe is ook beskikbaar. Die eenheid het sonkrag wat die wifi, ligte en TV aangedryf sal hou tydens beurtkrag.
Gaste kan die Leeupark, Sterkfonteingrotte, Maropeng, Wondergrotte en Hartbeespoortdam besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Diane Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 63
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
- Gaste dink Hills and Dales Accommodation - Guinea Fowl Rooms het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 14
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ashanti Road, Plot 4, Hills and Dales, Lanseria, 1748, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang