Hillside Chalets
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R3 563 per nag, vir 4 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Hillside Chalets is op die oewer van die Knysna-strandmeer in die rustige Under Milkwood Chalets-oord. Die verblyf bied asemrowende uitsigte oor die strandmeer en op die Outeniekwaberge in die agtergrond.
Verblyf word in 5 chalets wat elk slaapplek vir 4 gaste het, gebied. Hierdie chalets beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en elke tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het óf 'n bad óf 'n stort.
Daar is ook 'n kombuis wat met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof en Le Creuset-kookware toegerus is. Gaste het toegang tot sondekke en braaigeriewe. Daaglikse skoonmaakdienste word ook voorsien. Daar is 'n pragtige strand waar gaste kan swem, kanovaart geniet of op die sonstoele kan ontspan.
Gaste kan ook stap, gholf, voëlkyk en vele ander ontspanningsaktiwiteite geniet of talle besienswaardighede in Knysna verken. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Clary Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 69
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Hillside Chalets het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 13 George Rex Drive, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang