Successfully reported
+16

Hillside Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hillary Close, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Hillside Cottage is in Somerset-Wes geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige ateljeekothuis hoog teen die hange van die Helderberg, en dit word omring deur bome. Luister na die uilgeluide soos jy aan die slaap raak. Die smaakvol versierde kothuis is aan die voorkant van 'n residensiële erf wat met die eienaars gedeel word geleë. Gaste het toegang tot 'n gedeelde oprit en voorhek, maar die kothuis is apart van die hoofhuis.

Die oopplan-ateljeekothuis het 'n dubbelbed, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus. Die kothuis het veselinternet en 'n koolstoof vir koue wintersaande.

Die kothuis het ook 'n dek en 'n tuintjie wat deur bome omring word. Daar is 'n swembad op die perseel en die eienaars het klein kinders wat daarvan hou om in die swembad te baljaar.

Die verblyf het ook 'n klein sonkragstelsel. Die enigste toestel wat nie tydens beurtkrag werk nie, is die geiser, en dus kan warm water nie gewaarborg word nie.

Die gashere help graag met voorstelle oor wat om in Somerset-Wes, die Wynlande en Kaapstad te doen. 'n Skoonmaakdiens en wasgoeddiens is beskikbaar vir gaste wat langer as 'n naweek bly.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Katherine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 10 Hillary Close, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hillside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Hillary Close, Somerset West, Cape Town, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8OgLFLWZDFk9WCpDgKO3oiK7nyyZ3pNpNVSesaZ2pAIOtyxVNP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 10 Hillary Close Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.059734585296 18.858489326983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang