Successfully reported

Hillside Executive Accommodation

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Johan F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Windhoek vir die eerste keer besoek en al die geskiedenis en ou geboue geniet. Baie lekker eenheid en ruim. Het lekker gebly. Was verras met die ontbyt wat ons gekry het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Kon niks fout vind nie. Die beste van al die plekke waar ons gebly het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende akkommodasie, hoogs aanbeveel. Baie lekker gebly, ruim moderne woonstel, baie goed toegerus, die koue ontbyt was 'n bonus, staf baie vriendelik en helpvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael R
1 nag
5.0
Aug 2024

Clean and spacious rooms, fully equipped for self catering needs. Clean and spacious rooms, fully equipped for self catering needs. Friendly and helpful staff. This is my second time staying and I will stay at Hillside next time travelling to Windhoek.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Goeie verblyf om Windhoek te verken. Lekker gebly, baie toeganklike ligging en goed ingerig. Verkeer kan raserig raak as vensters oop is.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wilma P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Fantasties. Caroline by ontvangs was so hulpvaardig en vriendelik. Sy is regtig 'n aanwins vir die besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie S
1 nag Saam met vriende
3.8
Mrt 2022

Ons het in nr 15 gebly, geraas van verkeer hele nag! Die man by hek wat op diens was het ons ongelooflik baie gehelp, nadat ons 'n band gebars het, het hy vir ons gereël vir 'n ander een!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 924
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 924
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 924
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 93A Nelson Mandela Avenue, Klein Windhoek, Windhoek, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAl1ah9Op73MD82sSOAZyAaZFCpARDjB6m5NYl2AkXZF7O46UeHA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R924 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 93A Nelson Mandela Avenue Klein Windhoek Khomas 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.561564691589 17.097777557008

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang