Hillside House
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R15 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Hillside House is 'n bekoorlike selfsorg-villa in Sunny Cove, Kaapstad. Geleë op die berghelling bokant Vishoekstrand, bied die eiendom panoramiese uitsigte oor Valsbaai en die omliggende berge, binne loopafstand van die strand.
Hierdie pragtig gerestoureerde Arts & Crafts-villa uit die 1920's bied slaapplek vir 8 gaste en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Twee slaapkamers is gemeubileer met koninggrootte-beddens en 2 met koningingrootte-beddens. Elke en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, terwyl een badkamer met beide 'n bad en 'n stort toegerus is.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea bied 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek, 'n kaggel en toegang tot 'n terras met buitesitplek om sonsopkomskoffie of aandetes te geniet.
Bykomende geriewe sluit in 'n swembad, privaat sauna met koue waterval, 'n beskutte binnehof met 'n braai-area en veilige parkering.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Craig Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 17 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Hillside Road, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang