HillsNek Safaris
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2 Amakhala Game Reserve, Greater Addo, 6300, Oos-Kaap
- Vanaf R19 980 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Aan die oewer van die Boesmansrivier met ongelooflike uitsigte oor die vlaktes lê HillsNek Safaris. Dis 'n luukse lodge wat in 'n afgeleë deel van die ongerepte, malaria-vrye Amakhala Wildreservaat in die Oos-Kaap geleë is.
HillsNek Safaris bestaan uit 3 individuele, luukse seilsafari-tente wat op groot houtdekke met panoramiese uitsigte opgerig is. Al 3 tente is met die hooflodge verbind deur verhewe houtvoetpaaie. Die tente is volledig ingerig met en suite-badkamers en 'n romantiese buitestort. As 'n mens al die seil-vensters oprol, kan gaste die natuurskoon vanuit hul bed of 'n lekker borrelbad geniet.
Die luukse gesinstent is 'n 2-slaapkamereenheid en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbel-opvoubed het. Gaste deel 'n en suite-badkamer wat met albei kamers verbind is en aparte bereik kan word.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek in. Gaste is welkom om aktiwiteite op die perseel soos voëlkyk, begeleide staproetes, wildritte en Groot Vyf-kyk te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Chantelle Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- N2 Amakhala Game Reserve, Greater Addo, 6300, Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 9
-
Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: N2 Amakhala Game Reserve, Greater Addo, 6300, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang