Hilltop Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Road, Farraway Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 600 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Hilltop Cottage is 'n knus selfsorg-eenheid wat op Farraway Farm geleë is en 'n pragtige uitsig oor die Drakensberge bied. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of twee paartjies.
Dié eenheid wat nie van die netwerk af is nie, het slaapplek vir 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het twee enkelbeddens en 'n badkamer met 'n stort. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en ontbyttoonbank met stoele insluit. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike rusbank en spog ook met 'n binnenshuise houtkaggel en 'n TV met Openview-kanale.
Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met sitplek buite en braaigeriewe in 'n troeteldiervriendelike omheinde tuin. Gaste kry onderdakparkeerplek vir twee voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Bushman's Nek Road, Farraway Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Hilltop Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bushman's Nek Road, Farraway Farm, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang