Hilltop Haven Huisie 2
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Hilltop Haven Huisie 2 is 'n rustieke selfsorg-vakansiekothuis op die eienaar se werkende plaas net buite Leipoldtville in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rus, vrede en 'n blaaskans van die stad.
Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.
Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en lugversorging, en maak oop na 'n oordekte patio met braaigeriewe. Gaste kan ook 'n houtvuur-warmbad geniet, ideaal om onder die sterre te ontspan. Geen WiFi of TV nie.
Die kothuis is slegs toeganklik per 4x4-voertuig. Indien gaste nie toegang tot een het nie, sal pendelvervoer na die eenheid deur die gasheer gereël word. Die eiendom is ongeveer 4 km buite Leipoldtville en 25 km vanaf Lambertsbaai geleë, waar besoekers winkels, restaurante en ander plaaslike besienswaardighede sal vind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Jacobus Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
- Gaste dink Hilltop Haven Huisie 2 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang