Successfully reported
+14

Hilltop Haven Huisie 2

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Hilltop Haven Huisie 2 is 'n rustieke selfsorg-vakansiekothuis op die eienaar se werkende plaas net buite Leipoldtville in die Wes-Kaap. Dit is die ideale wegbreekplek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rus, vrede en 'n blaaskans van die stad.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien vir gaste se gerief.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n eetkamertafel en lugversorging, en maak oop na 'n oordekte patio met braaigeriewe. Gaste kan ook 'n houtvuur-warmbad geniet, ideaal om onder die sterre te ontspan. Geen WiFi of TV nie.

Die kothuis is slegs toeganklik per 4x4-voertuig. Indien gaste nie toegang tot een het nie, sal pendelvervoer na die eenheid deur die gasheer gereël word. Die eiendom is ongeveer 4 km buite Leipoldtville en 25 km vanaf Lambertsbaai geleë, waar besoekers winkels, restaurante en ander plaaslike besienswaardighede sal vind.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
Slegs 4x4-toegang
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kurt C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxed, peaceful, quiet. Our stay was amazing, the place itself is breathtaking. It was exactly what we needed to just get away and th...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerhard L
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief terugkeer. Heerlike naweek, pragtige omgewing, vriendelike diens met gemaklike verblyf.
Sep 2025
Shané E
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld! Die moeite werd! Dit was heerlik! Die oom en tannie is baie vriendelik en alles was baie netjies en gemaklik. Mens is veilig, het all...
Sien meer
Aug 2025
Fransien M
Saam met lewensmaat
5.0
Siel salig asemrowend. Ons het 'n ongelooflike salige tyd op die plaas gehad. Die natuurskoon is asemrowend. Joker het uit sy pad gegaan om ons in die...
Sien meer
Jul 2025
Evashnie G
Saam met vriende
4.8
Breathtaking, immersed in nature. The location was absolutely beautiful, peaceful, serene, and filled with the soothing sounds of birds...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Jacobus Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
  • Gaste dink Hilltop Haven Huisie 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R365, Farm Parys Portion 70, Leipoldtville, 8122, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2aba9348c467cc705adcd571fb243b07d7784dbe25ef77616edd549caa6e746eafd76856ca2dfb8329bfbeca76e77ad681b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 R365 Farm Parys Portion 70 8122 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.24722403722 18.508806275891
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang