Successfully reported
+15

Hilton Cottage

B&B
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Somerset Place, Hiltara Park, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Hilton Cottage, geleë in Hiltara Park, bied gemaklike akkommodasie, ideaal vir 'n klein gesin of vriende.

Die kothuis bied slaapplek vir tot 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelslaapbank. Gaste deel die gebruik van 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Net langs die kombuisie is 'n eetkamertafel met 4 sitplekke, en die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n TV en toegang tot gratis WiFi.

Buite kan gaste in die privaat tuin ontspan, en veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is Hilton Tennisklub 1.1 km weg en Worlds View is 6.8 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Enkelslaapbank

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Stroomdienste
Voorsiening vir beurtkrag

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Dani Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • 2 Somerset Place, Hiltara Park, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Somerset Place, Hiltara Park, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2701f8940ff41e26d972c46603761254b5995a50bea7bf3dac014436a93e67e5808e23b12a95eca0458f75c7e4401af72fdf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 3) 2 Somerset Place Hiltara Park 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.545271465394 30.284656946627

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang